Loslitdag 2018!

Wat ‘n interessante dag wat dit nou nie…

Aros personeel het mekaar uitgedaag om volgens hul elke dag held aan te trek! Dit was groot sports onder elke afdeling gewees. Die huise was opgemaak, versier en vrolik!

Administrasie het egter weggestap met die ”Best dressed” en was gekroon as die wenners vir die dag! Alles ten bate van liefdadigheid – Aros het Alma skool ondersteun.

This slideshow requires JavaScript.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s