Aros koor besoek die 10de Wêreld koorspele

Lede van die Aros koor het die geleentheid gehad om die 10de Wêreld koorspele in Pretoria by te woon.

Dit het plaasgevind vanaf die 4de Julie tot 14de Julie regoor Pretoria. Meer as 300 kore van regoor die wêreld het deelgeneem aan die geleentheid.

Ons is baie trots op Mev. Elrien Swanepoel wie se koor deelgeneem het aan die spele en silver behaal het.  Mevrou Elrien het Aros se naam hoog gehou!

Dit was ‘n luisterryke geleentheid en ‘n groot voorreg.

This slideshow requires JavaScript.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s