Studentesuksessentrum

Aros se studentesuksessentrum is ‘n nuwe afdeling by Aros sedert die begin van 2018.  Die naam van die sentrum dui op die fokus van die sentrum.  Uiteindelik moet studente toegerus wees om suksesvol te wees op alle vlakke binne die samelewing.  Daarom is die doel van die studentesuksessentrum om studente te help ontwikkel op ‘n geestelike, akademiese en sosiale vlak.  By die studentesuksessentrum het die Aros-student onder meer toegang tot berading, akademiese ondersteuning, werkswinkels en studentelewe.

Wie mag van die sentrum gebruik maak?

Alle Aros-studente is welkom om van die studentesuksessentrum gebruik te maak.

Wat is die koste verbonde daaraan om van die studentesuksessentrum gebruik te maak?

Vir die Aros-student is die dienste wat aangebied word gratis.

Waar is die studentesuksessentrum op kampus?

Langs die Biblioteek, in die Granaat gebou asook in die Wilger & Boekenhout-tak gebou.

Wie kan ek kontak vir meer inligting rakende die studentesuksessentrum?

jeanine.heath@aros.ac.za / maretha.lubbe@aros.ac.za

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s