Studenteraad opleiding

Op 29 en 30 Junie 2018 ontvang die Aros studenteraad opleiding met die oog op die nuwe termyn wat strek vanaf 27 Junie 2018 tot die bekendstelling van die nuwe Studenteraad in 2019.  Dié opleiding fokus veral op die ontwikkeling van die Aros studenteleiers se geestelike-, emosionele- sowel as bestuursvaardighede en ander praktiese aspekte soos byvoorbeeld bemarking.  Die studenteraad is die verteenwoordigers van alle Aros studente, daarom is dit noodsaaklik dat die studenteraad toegerus moet wees vir die groot taak.

Die studenteraad se portefeuljes is vir hierdie termyn soos volg ingedeel:

  • Natasja Nienaber (Akademie en Liefdadigheid)
  • Tillie Herbst (Bemarking)
  • Hester Moldenhauer (Sport en Kultuur)
  • Monique Schoombee (Sosiaal)

Vir enige voorstelle rakende die studentelewe stuur ‘n e-pos aan sr@aros.ac.za

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s