Koraalgesange

32130335_1665827296805616_6252400131505651712_o.jpg

Die Aros studentekoor het hulle eerste optrede “Koraalgesange” saam met die wel-bekende Kandelaarkoor op 4 Mei 2018 gehou.

Die koor het deelgeneem aan die uitvoering wat by die Gereformeerde Kerk Die Kandelaar in Waverly plaasgevind het.

Onder leiding van die alombekende dirigent en trompetspeler, Braam van Tonder asook ‘n 20 stuk strykorkes en vier befaamde blokfluitspelers.

Aros het die droom om eendag ons eie universiteitskoor te hê. Deur die uitvoering is ons een stap nader aan hierdie droom. Ons gaan definitief in die toekoms nog vele meer van die Aros koor se mooi melodieë hoor.

Kom sluit aan by die koor, want dis ‘n fees om in die ARRIE KOOR te wees!

Charlene Greeff

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s